Plaaslike planter stel wêreldstandaard
Al hoe meer boere verkies om planters wat plaaslik gemaak word te gebruik: Onderdele en diens is naby en plaaslike vervaardigers is ook nader aan ons boere om ons toestande en omstandighede beter te verstaan en hulle produkte en diens
daarvolgens aan te pas.