In

The News

Our growth means your growth

sign up to our newsletter to stay updated

VAKATURE

Equalizer, die markleier in die vervaardiging van plant- en saaitoerusting in Suid Afrika het ‘n vakature vir ‘n bemarker in die Wes Kaap wat tegnies sterk is. Die geskikte kandidaat moet ervaring hê in die Wes Kaap landbou bedryf en dit sal voordelig wees as die kandidaat ervaring het met graansaaiers.
Indien jy voldoen aan die vereistes en belangstel in die geleentheid, kan jy jou CV epos na:
info@equalizer.co.za